Spam Poison |
Nou kan jy terug baklei teen hulle robotte!
Al wat jy moet doen, is om 'n skakel na hierdie bladsy te plaas sodat wanneer die gemorspos-stuurder se robotte jou bladsy besoek, hulle na die een toe herlei kan word. Om na die bladsy te skakel, gebruik net hierdie eenvoudige kode:
Hierdie skakels sal die epos-gaarder-robotte na lokval webtuistes herlei wat hulle 'n skeinbaar oneindigende herhaling van vals epos adresse gee wat dinamies gegenereer word en wat meetsal van die gemorspos stuurders se webblaaie afkomstig is. Dit sal dan die epos adres lys prakties onbruikbaar maak en dit sal geen komersiële waarde hê nie.
"Foil the spam robots crawling your blog for email addresses with SpamPoison." The icing on your electronic cake. The Guardian, UK
|
All company logos & trademarks displayed on this site belong to their respective owners